Meer oor Esré Ackermann

Esre Ackermann
Wie is Esré Ackermann?
Esré Ackermann woon op Vredendal, ‘n plattelandse dorpie teen die Kaapse Weskus. Sy is getroud met Kurt en hul het ‘n seuntjie, Rolf. Esré is ‘n voltydse ma en tuisteskepper. Sy geniet hierdie rol en vind dit vervullend. Haar man werk tans in Nigerié en hul bevind hul al vir ‘n geruime tyd in ‘n pendelverhouding. Sy is nie ‘n sielkundige of huweliksberader nie en het geen formele opleiding nie. Dare2share is ‘n hartsaak wat ontstaan het vanuit hul ervarings.
wat ek soek, dankie
April 9, 2010 at 02:46