Esré, ek en my man is 25jaar getroud. Ek voel verseker dat my huwelik gaan verongeluk weens die gebrek aan kommunikasie. My man voel ek is simpel maar by my is die gebrek aan “hoor my ook vir ñ slag” baie groot! Die ergste is dat ons in ons kerk in leiersposisies sit en almal om ons dink ons huwelik is fantasties, MAAR my binneste skreeu dat Vader asseblief iets oor my pad sal stuur wat herstel in ons kommunikasie bring. Ek is die ekstrovert en my man totale introvert! Dink jy hierdie dare2share-spel kan my ook help?

Januarie 10, 2011 at 17:28